Briana Evigan

Briana Evigan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Briana Barbara-Jane Evigan
Geboorte 23 Oktober 1986 (1986-10-23)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Briana Evigan (gebore 23 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Step Up 2: The Streets (2008), S. Darko (2009), Sorority Row (2009), en The Devil's Carnival (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy